Waar God lei, sal Hy voorsien: Leer by vroue uit die Bybel...

  • Main
  • Waar God lei, sal Hy voorsien: Leer by...

Waar God lei, sal Hy voorsien: Leer by vroue uit die Bybel (Afrikaans Edition)

Liesel Krause-Wiid & Karien Basson & Lynette Beer
როგორ მოგეწონათ ეს წიგნი?
როგორი ხარისხისაა ეს ფაილი?
ჩატვირთეთ, ხარისხის შესაფასებლად
როგორი ხარისხისაა ჩატვირთული ფაილი?
Het jy al ooit gewens jy het ’n beste vriendin of mentor gehad wat die pad saam met jou kon stap en jou soms kon moed inpraat?
Waar God lei, sal Hy voorsien beskou die lewens van vroue in die Bybel van nader. Hulle was ook, net soos jy, ma’s, dogters en vriendinne. Daar is ’n goeie rede hoekom hierdie verhale vir ons opgeteken is. Elke karakter daarin is so eg menslik dat jy met minstens een van hulle sal kan identifiseer en uit die foute van ’n hele paar sal kan leer.
Vroue soos Eva, Sara en Miriam het ons nog altyd gefassineer. Nou kan hulle jou vriendinne, susters en mentors word. Hulle stories wys dat hulle lewens nie veel anders was as vroue se lewens vandag nie. Hulle het maar dieselfde uitdagings gehad.
Liesel Krause-Wiid, Karien Basson, Lynette Beer en
ander skrywers nooi jou uit om hierdie vroue beter te leer ken.
Hulle deel ook hulle eie stories met jou ...
წელი:
2018
გამომცემლობა:
Carpe Diem Media
ენა:
afrikaans
ISBN:
B07D8T1MY5
ფაილი:
EPUB, 250 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2018
ონლაინ წაკითხვა
ხორციელდება კონვერტაციის -ში
კონვერტაციის -ში ვერ მოხერხდა

საკვანძო ფრაზები